Wat is Biologiese Boerdery ? / What is biological farming?
Biologiese Boerdery-metodes en -beginsels speel 'n al hoe groter rol in die produksie-prosesse op landbou-grond, veral ten opsigte van die vermindering van chemiese residue, verhoogde voedingswaarde, asook die bewaring van landbou-grond en water vir die volgende geslagte.
Biological farming methods increases sustainable production, as well as quality and quantity of production, with emphasis on the development of natural resources (soil an water) and the continues development of bio diversity in any unique environment.
Doen dus jou deel vir die aarde!
Decrease your Carbon Footprint!



AGRI-SENSE stel bekend: NEW ! NEW ! NEW !